Modulekode | HAK 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Studie oor die oorsprong en opkoms van Huisartskunde. Studie oor die beginsels van huisartskunde. Studie van konsultasie. Studie van pasiëntgesentreerde medisyne, kommunikasie en die dokter-pasient-verhouding. Die studie van mediese etiek. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App